LivingRealWord

LivingRealWord

Menu

GeseendHEID

Lewe vir Jesus

Lewe vir Jesus

Lewe vir Jesus

Daar is niks so geseend as I'm wakker te word met geseendheid uit God se woord elkedag. Is rerig van die belangrikste om elke oggend te doen. En geseend vir die wat die woord van God glo en Jesus volg. Kom luister na Pastoor Lozane Lawrence terwyl Hy n Kort boodskap met ons deel vir die dag.

Wat is aanbiding?

Waare aanbiders - Johannes 4:23-24 #GeseendHeid #livingrealword #afrikaans

Is die wat die woord en Alle geboeie van Jesus onderhou

Nou bekend

Jesus vir jou hart - Matteus 6:21 #SundayBlessings #LivingRealWordTV #afrikaans #evangelie

Vir die LivingRealWord, SDSA( Stop drugs Stop abuse) campaign. En geinspireur deur die 12 step program Jesus vir jou hart bemoedig ons Almal dat met warlike bekeuring en geloof kan Jesus van all die kettangs wat vyand ons meer vashou breuk. Join Pastor Lozane Lawrence Vir tydloose boodskap op die dag van Jesus vir jou hart

Gebeds kamp

Kom ons bid Saam. Niks is meer kragtiger as gebed, met so baie slegte goete, in ons land en die wereld kan ons net wen met ware gebed en geloof in die Here. Stuur ons jou gebeds versoeke, getuie Kom ons staan Saam in n lewens veranderede gebeds kamp

Contact us by Email